|
|
|
|
|
Hoe kan dit gratis wees ?Dit is eintlik baie eenvoudig. Iemand anders betaal vir jou SMS.
Ons noem hulle borge. 'n Standaard SMS boodskap bestaan uit 160 karakters. Die borge wat jou boodskappe borg, kry 40 van jou 160 karakters, wat jou oorlos met 120. Meer as genoeg vir jou boodskappe.
Aangesien hulle vir jou SMS betaal vra ons dat julle die borge sal ondersteun so veel moontlik. Sonder hulle kan jy nie gratis boodskappe stuur nie.
Indien jy belangstel om jou besighied te bemark met die unieke geleendheid of ook effektiewe Radio advertensies, kontak gerus die Kosmos 94.1 Bemarkings span in Windhoek op (061) 255985. | |
|
Hoof Borg |
 1 | |
|
|